Tant Hessie se witperd

 D             
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd 
 A7                 D     
Hessie se witperd, Hessie se witperd! 
 D                                  A7                D
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo! 
 D             G                           D 
Julle maak verniet Tant Hessie se witperd sleg 
                        A7                   D
Tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg 
 
О kyk hoe ry Tant Hessie se witperd 
Hessie se witperd, Hessie se witperd! 
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo! 

Оцените статью
Аккорды песен для укулеле
Adblock
detector